Shopping Cart

No products in the cart.

Kompetisies

Hoe kry jy Steve Hofmeyr in jou sitkamer vir ’n kuier, ’n lied, ’n braai of ’n brandewyntjie? Maklik!

Van hier af is dit maklik. Deel jou unieke skakel met AL jou vriende en familie via epos of whatsapp. Sodra hulle op die skakel druk vat dit hulle direk na die kaartjie verkope blad by iTickets en elke kaartjie wat hulle met jou skakel koop word outomaties aan jou naam gekoppel. Teen einde April kies ons die VIER kodes wat die meeste verskyn.

En as jy weer sien staan Steve voor jou deur!!!

Wenners word die aand van 28 April 2023 bekend gemaak op die Steve Doen facebook blad asook op die Steve Doen webblad.

Druk nou die Knoppie!!