Shopping Cart

No products in the cart.

27 & 28 APRIL 2024

VOORTREKKER MONUMENT AMFITEATER

Days
Hours
Minutes
Seconds

“As ek terugkom doen ek STEVE DOEN STEVE
en ek belowe om te sing net wat ek wil!”

Dit het hy belowe voor duisende konsertgangers wat opgedaag het om hom Neil Diamond te hoor sing – in die reën. Wel, dis tyd om te maai wat jy gesaai het, Steve.

Suid Afrika se gewildste, mees omstrede, invloedrykste, trotste en besigste sanger, is reg om sy belofte gestand te doen.

Hy keer terug na die Monument in Pretoria, met sy orkes en ‘n groot seunskoor, om ‘n rits van sy grootste, mees onvergeetlike liedjies te kom sing. As jy LAASTE LAG, AGTER ELKE MAN, KYK HOE LYK ONS NOU, DEUR JOU VINGERS, FEESLIED, REDGEBED en DIE LAND weer wou hoor, is April 2024 jou maand.

En dalk nog AMANDA?

Op die vraag, wat gaan jy nog sing, Steve, was sy antwoord kripties: “Wat sou jy wou hoor so naby aan Loftus en so netjies in die skadu van die majestueuse Voortrekkermonument? Kom kyk maar self! En, net vir ingeval, bring ‘n sambreel!”

Hierdie buiteluggeleentheid word op 27 & 28 April 2024 in die Amfiteater by die Monument in Pretoria aangebied.

Kaartjies vir STEVE DOEN STEVE nou beskikbaar.

"Praat is vir die voëls, Ek doen"

  • Kosstalletjies beskikbaar vanaf 14:00 – 18:30
  • Biertent / Wyntuin beskikbaar vanaf 14:00 – 18:30
  • Geen Drank buite Biertent / Wyntuin nie.
  • Geen Minderjariges in Biertent / Wyntuin nie.
  • Geen eie Drank of Koelerbokse word op perseel toegelaat nie.
  • Veilige Parkering binne gronde teen R20 / motor.
  • Navrae: info@stevedoen.co.za of 063 963 5467
  • Facebook: https://www.facebook.com/Steve-Doen-104947935682605/

"Praat is vir die voëls, Ek doen"

  • Kosstalletjies beskikbaar vanaf 16:00 – 18:30
  • Biertent / Wyntuin beskikbaar vanaf 16:00 – 18:30
  • Geen Drank buite Biertent / Wyntuin nie.
  • Geen Minderjariges in Biertent / Wyntuin nie.
  • Geen eie Drank of Koelerbokse word op perseel toegelaat nie.
  • Veilige Parkering binne gronde teen R20 / motor.
  • Navrae: info@stevedoen.co.za of 063 963 5467
  • Facebook: https://www.facebook.com/Steve-Doen-104947935682605/

"Praat is vir die voels, Ek doen"

Fun facts oor Steve

Albums
0 +
musiekvideo's
0 +
Televisie-programme
0 +
Films
0 +
Speel video
Speel video
Speel video
Speel video
Speel video